
Hartseer oor die Kerk
Ps 137 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Ps 137 is 'n baie ernstige lied, as waarskuwing vir ons as kerk van die Here, dat ons regtig erns moet maak met dit wat ons het. Dit kan van ons weggevat word! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 137
Opnamedatum: 2019 10 21
Music used in this video:
1)Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Ps 137:4,5 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/