top of page

Goeie dae kom!

Jer 31 Ds Gustav Opperman GK Philippolis Nagmaalreeks 24 @WoordeuitsyWoning ​

Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en Ek sal aan hulle sonde nie meer dink nie (Jer 31:34). Die HERE gaan daardie bladsye in die boek van die volk se lewens, daardie besmette bladsye wat van hoek tot kant vol geskryf is met alles wat hulle gedoen het, en gesê het en ook dit wat hulle gedink het, maar miskien nie gedoen of gesê het nie … Die Here gaan daardie bladsye heeltemal skoonvee!

Woordverkondiging: Jer 31, Nagmaal GK Philippolis, ds Gustav Opperman  

Bron: Lees Jer 31:27-40 

Teks: 31:31  Kyk, daar kom dae, spreek die HERE  

Tema: God skep nuwe dae. 

Ps 84:1,3; 84:4,6; 40:1,2; 86:4,6; 23:3; 116; 103:1,2.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page