top of page

God se onbegryplike Verlossing

Jes 43 Salome Opperman doop GK Wonderboompoort

Sien hierdie HERE dinge soos dit werklik is? (So kan ons vra.) Weet Hy regtig wat aangaan, wat besig is om met sy volk te gebeur? Dis so erg dat daar baie mense, selfs kerkmense is wat sê: Dis beter om nie kinders te hê onder sulke omstandighede nie. Woordverkondiging: Jes 43, ds Gustav Opperman, GK Wonderboompoort. Volg asb woordeuitsywoning.com


"My weg is vir die HERE verborge My reg gaan by my God verby." Die HERE weet nie wat aangaan nie. Ons dien ‘n doofblinde HERE.  


Nee, sê die HERE se profeet  aan die begin van ons Skrifgedeelte, dis die volk wat doof en blind is. Trouens, daar is geen ander volk  wat so doof en so blind soos hulle is nie.  Wie is so blind soos die HERE se kneg en wie is so doof soos sy boodskapper ? Wie is so blind en doof soos hulle  wat so baie dinge gesien het, maar nie daarop ag gegee het nie? Wie is so doof as hulle  wat so baie dinge gehoor  en glad nie geluister het nie?  


En die HERE se onderwysing was groot en heerlik: Die verlossing uit Egipteland was groot en heerlik. Die wetgewing op Sinai was groot en heerlik. Groot en heerlik was die intog in die Beloofde Land. Groot en heerlik was Koning Dawid se oorwinnings. Groot en heerlik was die tempel. Groot en heerlik was die al die profesieë.  Onder watter ander nasies is sulke dinge verkondig? 


Groot en heerlik is die Here se onderwysing. Nou vandag, hier  is die HERE se onderwysing groot en heerlik.   


Bron: Jesaja 42:18 – 43:11

Opnamedatum: 202 02 02  


Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page