
God se genade is genoeg!
Ps 78 Ds Gustav Opperman GK Bethulie @WoordeuitsyWoning
Dis wat die volk in die woestyn moet leer: om ten volle van God afhanklik te wees. Om te leer: God se werklikheid is groter, God se liefde is baie groter as die harde werklikheid. Maar hulle moes nog iets leer. Hulle moes leer: God se genade is vir hulle genoeg! Woordverkondiging: Ps 78 ds Gustav Opperman, GK Bethuli. En hulle het God versoek in hul hart Hulle het God versoek deur voedsel te vra na hulle sin. God het hulle toe gegee wat hulle gevra het, maar... maar in hulle siel het Hy 'n maerte gestuur. (15)
Bron: Psalm 78
Opnamedatum: 2024 05 19
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/