
36) God se eenmalige aanbod
(Volledige Erediens) Jes 55 ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Jesaja 55:1-6
Preekteks: Jes 55:1 o Almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk!
Tema: God se eenmalige aanbod
Psalms: 95:1,2,4; 92:6,7; 119:33,39; 66:1,7
Agtergrond tot die preek: Dis ‘n aanbod wat deur die eeue weerklink: Brood, water, wyn en melk … verniet Te goed om waar te wees! Soos die gelui van die roomyskombi Kom die uitnodiging en dit gaan verby … Die een Sondag volg op die ander, week na week, erediens na erediens. Die een nagmaal kom na die ander ... as ek hierdie aanbod mis ... daar sal altyd maar nog een wees, so sus ek myself .. Dit kom en dit gaan … maar eendag … eendag sal dit nie weer kom nie …
Opnamedatum: 2024 06 23
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/