
God se basuin of Steve se kitaar
Eseg 33 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Ek kom nie met voortreflike woorde na julle toe nie, Nee, dis die oorlogsbasuin wat op hierdie preekstoel geblaas word. Dis nie die soet klanke van Steve se kitaar nie. Dis ook nie nie 'n soet song van 'n liewe Jesus nie, of ek is lief vir my lyfie, want die Here het my mooi gemaak nie. Nee! Ek stuur julle nie die pragtige hoogtes met 'n blou ballon in nie. Ek bring julle juis aarde toe. Plat op die aarde, tot daar by die ingeplante kruis op Golgotha, want die HERE wil hê dat julle moet lewe en nie sterwe nie!
Bron: Lees Eseg 33:1-11; 21-33
Teks Eseg 33:32 En kyk, jy is vir hulle soos ‘n minnelied, soos een skoon van stem, wat goed op die snare speel: hulle hoor jou woorde, maar hulle doen dit nie.
Tema: God se basuin of Steve se kitaar
Psalms: 118:1,2; 118:12,14; 40:4,5; 86:3,6
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/