top of page

God sal my voleindig

(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

In baie opsigte is dit vandag vir hierdie dooplidmaat wat belydenis van geloof aflê die begin van ‘n goeie werk in hom. Die begin van al die goeie “ja’s” wat sy vorentoe nog mag uitspreek. Maar, of dit werklik God se goeie werk was, sal ons vorentoe in hom sien. Ons sal dit sien in sy gemeenskap aan die evangelie. Soek hy werklik die Woordverkondiging? Bly sy hart en sy huis oop vir die evangelie? Soek hy die sakramente ywerig soos hy aanstons sal belowe?  En u gemeente, ouers, familie en vriende, hoe gaan dit met die “ja” van die dag toe u ‘n soortgelyke belofte aan die Here gemaak het? Hoe gaan dit met u “ja”?

Bron: Lees. Hand 16:1-15; Fil. 1:1-11 Teks: Fil. 1:6: omdat ek juis hierop vertrou,  dat Hy wat ‘n goeie werk in julle begin het,  dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus Tema: God sal my voleindig  Ps. 92:1,2,6; 119:6,7; 119:11,25; 138:1,4

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page