
God hou ons vas
Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
Jesus Christus ons Middelaar, in sy absolute verlatenheid, in sy bittere eensaamheid, kry vir Petrus in die oog en Jesus preek vir sy disspel. Hy bedien aan Petrus sy eie Woord met die taal wat net een kyk van sy oog kan spreek. Sy blik span die koorde liefde om sy apostel nader te trek. ’n Hanekraai presies op die regte tyd! Woordverkondiging: Luk 22, ds Gustav Opperman, GK Ventersburg.
En ook op daardie oomblik geliefdes, vind ons ook God die Seun aan die werk ... God die Seun aan die werk ter wille van ons verlossing ... Die Here het Hom omgedraai en Petrus aangekyk ... Ons volg Hom ... nie omdat ons, die Man van Smarte wil bejammer nie, maar sodat ons kan sien wat die drie-enige-God gedoen het ... en nog steeds doen .. vandag nog doen ... om sondaarmense soos u en ek te red ...
Bron: Lukas 22
Opnamedatum: 2022 09 11
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/