top of page

God hoor ons gebede

Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning ​

Op sy tyd verhoor die Here. Die Here verhoor die persoonlike én die amptelike gebed. Die Here onderskei nie tussen die gebed van die woonhuis en die gebed van die kerkhuis nie. Die gelowige se gebed en die gemeente se gebed word sáám deur God verhoor.

Bron: Lees Luk 1:5-14; Op 8:1-5 Teks: 13 Maar die engel sê vir hom:  Moenie vrees nie, Sagaría,  want jou gebed is verhoor,  en jou vrou Elisabet sal vir jou 'n seun baar,  en jy moet hom Johannes noem. Tema: God hoor die gebede van sy verbondskinders Psalms 95:1,2; 25:3,6; 62:1,4; 38:8,17

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page