top of page

God bring jou veilig by jou bestemming: Psalm 91 beskerm hierdie motor!

Preek Psalms 91 - Woorde uit sy Woning

Hierdie huis word beskerm deur Psalm 91. Hierdie voertuig word deur God self beskerm teen ongelukke, diefstal, kapers. Kom die motor wel in ‘n ongeluk, of word die motor wel gekaap, dan sit daardie eienaar met ‘n probleem: Want wat moet hy of sy nou vir die mense sê? Jou geloof was nie sterk genoeg nie? As jy maar net geglo het, soos jy moes, dan sou dit nie gebeur het nie ... En dit plaas ons almal voor ‘n probleem As ons so redeneer, dan sit ons almal met probleem, want .... wie se geloof is sterk genoeg? Sterk genoeg om te kan sê: Hy sal sy engele aangaande my bevel gee om my te bewaar op al my weë. Ek hoef niks te vrees nie ... Ek kan vreesloos alle gevare trotseer: Alle siektes, alle peste, alle vyande, diewe, rowers, kapers ... Bron: Psalm 91 God bring jou veilig by jou bestemming: Psalm 91 beskerm hierdie huis, hierdie motor. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 07 21 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 477
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page