top of page

Genadedood

Filippense 1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Die mens se opstand teen God ken geen perke nie! Die naaktheid wat vanaf die sondeval as skande moes dien, word vandag as deug en prestasie voorgehou. Selfs die dood, wat as vloek oor die mensdom gekom het, word vandag uitdagend omhels.   ‘n Dood vol van genade ... nie waar nie. Op die oor af klink dit so mooi Bybels. ‘n Waardige manier van sterf wanneer die vooruitsig op ‘n verdere kwaliteit lewe  daarmee heen is.  Dit is die toestand van die Weste ...  vasgevang in ‘n doodspiraal, die Westerse beskawing oorgegee aan hul eie doodswens.  


Bron: Lees Filippense1:1-26 

Teks 1:20 ek hoop dat ek in niks beskaam sal word nie;  maar dat Christus met alle vrymoedigheid,  soos altyd so ook nou,  groot gemaak sal word in my liggaam,  of dit deur die lewe of deur die dood is. 

Tema: Die Genadedood van Paulus 

Psalms:36:2,3; 32:1,4; 42:1,3,5; 68:9. 


 Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page