
Genade kan verspeel word
Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Voorbereiding Nagmaalreeks 15a
Hoeveel kosbare tyd word daar nie met huisbesoek verspeel nie? Geselsies oor beurtkrag. Saam kla oor die verval in die land. Soms word die rugby, of die afgelope Sondag se Comrades-maraton bespreek, of die reën, of die oes, wat ookal. Ditjies en datjies, terwyl die hartsvraag, die gewentensvraag afgeskeep word en dikwels selfs uitstaande bly. Terwyl die lidmaat eerder moes hoor: Broeder, suster, hoe gaan dit met jou in hierdie wedloop? Woordverkondiging: Hebr 12, ds Gustav Opperman, Voorbereiding, GK Innesdal.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 850 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/