top of page

Gekoppel aan die Here: Christus en sy bruid
Preek 1 Korinthiërs 6 Heidelbergse Kategismus 41 - Woorde uit sy Woning
HK Sondag 41 Woorde uit sy Woning Lees 1 Korinthiërs 6:12-20 Tema: Slegs gekoppel aan die Here. Daar is net een soort liggaamlike koppeling wat God tot eer strek, die koppeling tussen ‘n man en ‘n vrou binne die huwelik, daardie huwelik, daardie eenwording wat die eenwording tussen Christus en sy bruid verkondig. Alle buitehuwelikse seksuele koppeling is porneia, hoerery. Net net die fisiese koppeling nie, maar ook die gedagte koppeling. Dis tempelskending. Ons huweliksformulier sê die huwelikslewe moet heilig wees sodat die tempel van God naamlik die liggaam, nie verontreinig word nie. position: 753
bottom of page