top of page

Gehoorsaam tot die ewige lewe

Preek Psalms 78 Heidelbergse Kategismus 39 - Woorde uit sy Woning

Die Vierde Gebod het die belangrikheid van die Woordverkondiging onderstreep. Dit het ons opgeskerp om die prediking en katkisasie te onderhou. Dit sal alles tevergeefs wees om die Woordverkondiging te onderhou, indien ons nie gehoorsaam is nie. Volg HK Troosreeks uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Die vyfde gebod beklemtoon die gesagbeginsel. Gehoorsaamheid ... Gehoorsaamheid aan ons ouers, gehoorsaamheid aan ons onderwysers, gehoorsaamheid aan die verkeerskonstabel gehoorsaamheid aan die staat, stop by die stopstraat, betaal jou belasting. Ons almal weet waaroor die 5de gaan, alhoewel dit makliker gaan om die gebod te lees as om dit te doen. Dit weet ons ook. Daarom is die versoeking daar om gerieflik vinnig by die vyfde gebod verby te skuur. Dit sal egter nie wys wees nie. Trouens, ons ewigheidsbestemming berus op ons gehoorsaamheid aan die vyfde gebod Hierdie is die 49ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. WoordeuitsyWoning. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 39 Vraag 104, Psalm 78 Gehoorsaam tot die ewige lewe Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 04 01 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Openingsmusiek: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Slotmusiek: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 399

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page