top of page

Geen ouderlinge, geen gemeente

Bybelstudie uit Hand 14:11 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Nou kom jy by die kern uit van kerkwees: as daar nie ouderlinge is nie, is daar nie 'n gemeente nie. Daar mag 'n klomp mense bymekaar wees en gesing en gepredik word, maar gemeentewees beteken dat daar ouderlinge sal wees. 

Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae.  

Bron: Hand 14:11-28 Opnamedatum: 2024 08 06

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page