
Gebed tydens teleurstelling
Ps 108 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
Ons wat kinders en kleinkinders het en ook vir hulle intree in gebed ... Ons bekommernis is nie oor onsself nie. Ons is by die Here. Maar nou is daar bemindes wat nog nie daar is nie, bemindes wat bedreig word deur die magte van boosheid en ons het nie rus in ons gebedslewe. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 108
Opnamedatum: 2018 07 23
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 108:1 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/