top of page

Gebed tot 'n nuutontdekte Vader

Preek Psalms 32 Heidelbergse Kategismus 46 - Woorde uit sy Woning

U ken dalk die Onse Vader gebed van u kinderdae af. Die woorde was maklik om te leer. Die nasê het maklik gekom. Maar glo u dit vandag? Vandag as die reën wegbly en die saaityd verbygaan? Glo u dit die dag as die kos vir die diere op die veld so min geword het dat jy nie meer herwaarts of derwaarts weet nie? Wat doen ek as my huis deur een krisis, een siekte na die ander getref word? Wanneer alles wat ek aanpak, skynbaar verkeerd gaan? Volg die Psalm Troosreeks op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. As u geloofsvrae het, kontak ons asb by . Ons gee om! Deur die kruis en danksy Golgota, deur en danksy Jesus is God nou weer ons Vader wat ons elke dag wil versorg en wil bewaar. Ek is deel van daardie hemelse skare, wat eendag voor God se troon staan, bekleed met wit klere ... klere wat wit gemaak is in die bloed van die Lam (Openbaring 7:9-1 Voor my is die groot wit troon. Daarop sit die Vader van alle vaders. Ek is deel van daardie gelowiges, wat Hom toesing met die woorde van ‘n nuwe lied soos dit in Openbaring 4 opgeteken is: onse Vader, U is waardig om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag want u het alles geskape en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskape (Openbaring 4:11) ... Hierdie is die 56ste video in die Heidelbergse KategismusTroosreeks: Bely uit die Psalms. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 46 Vraag 120,121 Psalm 32 en 33 Gebed tot 'n nuutontdekte Vader HK Troosreeks: Bely uit die Psalms Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 05 20 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Intro: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Outro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 345

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page