top of page

Gebed op die reispad

Luk 11 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

God se Gees lei my om sondevergifnis te soeken om dit in die Naam van die Here Jesus Christus te vra. En soos daardie Gees ons tot die herstel in ons verhouding met God lei, so is die Gees ook die Geneesheer in ons eie stuk-kende verhoudings. Woordverkondiging: Luk 11 Ds Gustav Opperman GK Colesberg.

Daar is ook soiets soos 'n goeie kringloop, 'n Goddelike kringloop ... en dit is die gebedskringloop van God se pelgrims  op hulle reis na die ewigheid.  Hoe meer hulle bid, hoe meer hulle gelowig bid hoe meer ontvang hulle van God se Gees, hoe meer geniet hulle  die ontsaglike gawes van die Heilige Gees, Hoe meer hulle van God se Gees ontvang, hoe meer bid hulle.  Dis 'n Goddelike kringloop en daardie kringloop gee momentum aan ons lewenspad, dit lig ons as't ware van hierdie aarde af op. Daardie kringloop helder ons oë op sodat ons die pad voor duidelik kan sien, daardie kringloop maak ons ore oop sodat ons God se reisaanwysings duidelik kan hoor.  


Bron: Lees Luk 11:1-13 

Teks: 11:13  As julle dan wat sleg is,  weet om goeie gawes aan julle kinders te gee,  hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee  aan die wat Hom bid? 

Tema: Bid vir die beste Reismaat 

Psalms: 122:1; 122:2; 25:3,4; 130:3,4; 91:1,5,6. 

Opnamedatum: 2024 03 10  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page