top of page

Gaan dit goed?

2 Konings 4 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

En nou moet ons mooi oplet wat hierdie suster alles doen, want dis in die lewenskrisisse dat ons geloof, of ons ongeloof na vore kom. Ja, sy dra hierdie saak op aan die Here. Woordverkondiging: 2 Kon 4, ds Gustav Opperman,  woordeuitsywoning.com


Hoe gaan dit ? Dis iets wat ons elke dag hoor … tot vervelens toe.  

Hoe gaan dit ? Dis iets wat ons sê  om 'n gesprek aan te gang te kry. Dit word in die meerderheid van gevalle onnadenkend gevra … sonder werklike belangstelling. En dit word in die meerderheid gevalle onnadenkend geantwoord … sonder eerlikheid. 

 "Nee, dit gaan goed." 

"Ons mag nie kla nie." 

"Goed en met jou ?"  

Die outomatiese vraag … met die ewe outomatiese antwoord . of moet ons liewer sê: die outomatiese vraag  met die ewe outomatiese leuen as antwoord. Daar is min wat hierdie vraag werklik eerlik antwoord.  

Ek sê dit gaan goed, maar ek is so gefrustreerd ek kan teen die muur uitklim . 

Dit gaan goed, maar ek is so siek soos 'n hond. 

Dit gaan goed, maar my hart lê in stukke. 

Dit gaan goed, maar my man of vrou lê op ‘n ventilator ...  


Bron: 2 Konings 4 

Ds Gustav Opperman 

Opnamedatum: 2022 04 03


Kontakbesonderhede:

Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886

en Ina Opperman +27 83 650 2186

reformeer@gmail.com


Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies,  inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.

Volg ons ook op ons YouTube kanaal @Woorde uit sy Woning of Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groepe op WhatsApp of/en Telegram: +27836502186.

1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com

Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) https://youtu.be/3SzZBe2Ean8  Die volledige DVD kan bestel word by reformeer@gmail.com.

2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief. Handig vir leespreke.

(Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.)

3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges.

4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.

Kontak ons gerus indien u vrae het oor geloofsake.

Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.

Indien u ons YouTube-kanaal/webblad finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, sal ons sal dit waardeer. U kan direk 'n bydrae maak vanaf ons webblad.

·Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons Woorde uit sy Woning lewensvatbaar.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page