top of page

Een vir almal en almal vir een

1 Kor 12 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Een vir almal, almal vir een. Dis 'n beginsel wat ek nog uit my weermagdae onthou. Hierdie beginsel is krities noodsaaklik,want veldslae word daarvolgens gewen of verloor. Lewe en dood is op die spel. En as dit so is met die wêreldse oorloë, hoeveel te meer nie met geestelike oorlog wat ons as gemeentes voer nie. 'n Oorlog waar nie net lewe en dood op die spel is nie, maar 'n ewige lewe en 'n ewige dood.


Bron: Lees 1 Kor 12:1-31 

Teks: 1 Kor 12:12 Net soos die liggaam een is en baie lede het,  en al die lede van die een liggaam,  al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus  

Tema: Een vir almal, almal vir een  

Psalms:118:10,12; 118:13,14; 32:1,3; 133:1,2; Ps 32:5,6 

Opnamedatum: 2025 03 09

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page