top of page

Een vir almal, Almal vir Een!

Rom 12:5 Ds Gustav Opperman Romeinereeks#:58 Reg voor God

Is dit regtig so, geliefde lidmaat? Het die Here jou regtig sonder enige gawes gelaat? Het jy nie dalk net 'n glimlag vir 'n medegelowige nie? 'n Handdruk miskien? 'n Vriendelike Woord? 'n Gebed? Volg die Romeinereeks: Reg voor God Sondae op @WoordeuitsyWoning. Vind al die vorige video’s in hierdie reeks maklik op ons webblad: woordeuitsywoning.com, tesame met meer as 800 ander preke, Bybelstudies, Helpende Woorde en Geskiedenisvideo’s.  


Het dit u al opgeval  hoeveel keer die woord "mekaar" in die Nuwe Testament voorkom? Die nuwe tempel van God, God se nuutgemaakte huisgesin is 'n "mekaar"-gemeenskap.  Ek sal nie eens probeer  om nou al hierdie "mekaar" tekste met u te behandel nie. Daar is baie.  Dra mekaar se laste. (Gal 6:2) Wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar. Vergeef mekaar  soos God ook in Christus julle vergewe het (Ef 4:32) Wees gasvry jeens mekaar  sonder om te murmureer. (1 Pet 4:9)  Dis hierdie eienskap wat maak  dat die liggaam van Christus uitstaan in hierdie wêreld, dat die liggaam van Christus nie wêreldgelykvormig is nie.  


Bron: Romeine 12.5 

Opnamedatum: 2021 04 11 

Samesang: Ps 118:10,12,13,14; Ps 32:1,3; Ps 133:1,2; Ps 32:5,6  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  

Intro Music: 1) Sarabande Artist: Joel Cummins YouTube Audio Library License  

2) Outro 2022 Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page