
Draai of Braai?
Jer 5 Ds Gustav Opperman GK Philippolis Nagmaalreeks 22a Voorb @WoordeuitsyWoning
Elkeen moet homself afvra: Is ek van voorneme om van nou af "opreg voor God se wandel"? Dis eintlik 'n ondersoek na ons hartsgesindheid. Wil ons opreg voor God wandel? Voorbereiding: Jer 5 Ds Gustav Opperman GK Philippolis.
Bron: Lees Jer 2:31-3:5; 5:21-29
Teks: 2:32 Kan 'n jonkvrou haar versiersel vergeet, 'n bruid haar pronkgordel? Maar my volk het My vergeet, dae sonder getal.
Tema: Die sê word gekanselleer deur die doen.
Psalms: 105:1,4; 105:23,24; 45:1,2; 45:9,10.
Opnamedatum: 2025 02 09
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/