top of page

Dis my goed! My grond? Jou grond?

Preek Psalms 50 Heidelbergse Kategismus 42 - Woorde uit sy Woning

Prk HK Sondag 42 Lees: Psalm 50 Tema: Alles behoort aan God! Ja, dis moeilik om die grens tussen myne en joune te handhaaf ... om die grens tussen dit die Here aan jou toevertrou het en dit wat die Here aan my toevertrou het ... om daardie grens te handhaaf. Dis die gevolg van 'n basiese denkfout Daardie denkfout is so algemeen, eintlik so eenvoudig. Ons maak dié fout deur te dink dat ons iets kan besit, dat ons eienaars kan wees … Ons sê: “Myne! Joune! Ons s'n!” . Nee, dis God s'n. position: 745
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page