top of page

Dien die regte God op die regte manier!
Preek Exodus 32 Heidelbergse Kategismus 35 - Woorde uit sy Woning
Tema: Dien die regte God op die regte manier! Geen eiewillige godsdiens! Lees Eks 32:1-8, Sondag 35 vr 96-98 (Tweede Gebod) Die tweede gebod laat nie ruimte vir ons goeie bedoelings nie. Die tweede gebod smoor ons spontane opwellings in die kiem. Die regte God wil op die regte wyse gedien word. God wil dat ons Hom op geen ander manier ... Geen ander manier moet dien as wat Hy in sy Woord beveel het nie … Vra vir jou gratis CD of DVD nadat jy ingeskryf het op ons kanaal. Aanbod geldig tot einde Junie 2017. Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks. Beskikbaar: Minireeks: Die Tien Gebooie Epos ons vir volledige lys van alles wat op CD en DVD beskikbaar is. -~-~~-~~~-~~-~- Please watch: “Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500” https://www.youtube.com/watch?v=3SzZBe2Ean8 -~-~~-~~~-~~-~- position: 759
bottom of page