top of page

Die wonder van my taal

Hand 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Geen groter guns kon die Here hierdie volk bewys het nie as juis hierdie geskenk van sy Woord in ons moedertaal: Die groot dade van God in die Afrikaanse Taal. Woordverkondiging: Hand 2, ds Gustav Opperman, GK Colesberg  @WoordeuitsyWoning    Dis nou bietjie meer as 90 jaar gelede  dat die eerste Bybels in die Afrikaanse taal in die land aangekom het.  Dit is die grootste gebeurtenis in die bestaan van die Afrikanervolk ... groter as die Groot Trek self,  groter as die roemryke oorwinnings van baie oorloë, groter as die 1938-herdenkingstrek, die geleentheid toe tientalle ossewaens deur die land getrek het  en 'n vlam van volkstrots aangesteek het, ongekend in hierdie land se geskiedenis, groter as die destydse inwyding van die Voortrekkermonument  toe 'n kwartmiljoen mense in Pretoria saamgetrek het ...  Groter as al hierdie gebeure is die dag  toe die eerste 10 duisend Bybels in Afrikaans in Kaapstad aangekom het die groot dade van God in die Afrikaanse Taal.  


Bron: Lees Handelinge 2:1-13 

Teks: en hulle was almal verbaas en verwonderd  en sê vir mekaar: Is almal wat daar spreek, dan nie Galiléërs nie?  En hoe hoor ons [hulle,]  elkeen in ons eie taal waarin ons gebore is? Tema:  Nie net aan ander nie, maar ook aan my. 

Psalms: 48:1,4,5; 65:2,3; 47:1,3,4; 66:1,2  

Opnamedatum: 2024 04 28  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms 

 www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page