top of page

Die Waarheid weier

Preek Romeine 7 - Woorde uit sy Woning

Hoekom bly mense in ongeloof? Omdat hulle die duisternis liewer het as die lig. Hulle is tevrede met hoe dinge in hulle lewe is. Hulle verkies leuens. Hulle verkies ‘n marsmellow evangelie, sag en soet. Dis slegs die desperates, die wanhopiges. die wat van die soet leuens begin walg, wat na die Here kom. Dis slegs hulle wat in hulle nood die Here sal aanroep. As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan, en God se antwoord daarop, volg die aktuele Romeinereeks op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. If you want to understand the essence of humanity's problem and God's answer to that, read the letter to the Romans. After nearly two thousand years, this letter, like the rest of the Bible, has resisted the test of time, and it only shines with urgent topicality today. Paul, the slave of Jesus Christ, had an intention to visit the Christians in Rome. For several reasons it was not possible and therefore he wrote to them a letter ... a remarkable letter. This letter explains the main doctrines of what he calls the Good News. The letter to the Romans would later become the fundamental document of the Christian doctrine. Rev Gustav Opperman guides you on this journey of sermons from Romans. We currently have about 27 video's in this series with English Subtitles. Please visit our the main page of our YouTube channel, There you will find the playlist: Romans - Justified. As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit. Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief. Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik. Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word. In hierdie reis deur die reeks preke uit Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou. U sal daar die snitlys vind onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die tema kry: Romeine: Reg voor God. Bron: Romeine 7:1-8 Die Waarheid weier Romeinereeks: Reg voor God#52 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 08 Music used in this series obtained from YouTube Audio Library Wiht thanks and appreciation: Sarabande Classical Dramatic Joel Cummins 2:01 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. position: 225
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page