top of page

Die Vernaamste Sondaar
Preek 1 Timoteüs 1 - Woorde uit sy Woning
1 Timotheus 1:15, Filippense 3:7,8 Die Vernaamste Sondaar. ds Gustav Opperman Is ek 'n ware Israeliet, wat ander nie is nie? Ken ek al die Godsname in Hebreeus, wat ander nie nie ken nie? Nee, aan my is barmhartigheid bewys! Ek kan mos nie nou meer rondkyk en wonder watter mense, watter volke, dalk van God se genade uitgesluit is nie? Ek is te verwonderd, te dankbaar, te verheug, omdat ek ingesluit is! Ek, die vernaamste van alle sondaars ... Vra vir jou gratis CD of DVD nadat jy ingeskryf het op ons kanaal. Aanbod geldig tot einde Desember 2016. Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks. Beskikbaar: Epos ons vir volledige lys van alles wat op CD en DVD beskikbaar is. -~-~~-~~~-~~-~- Please watch: “Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500” https://www.youtube.com/watch?v=3SzZBe2Ean8 -~-~~-~~~-~~-~- position: 774
bottom of page