top of page

Die Taal wat ek praat

Openbaring 7 Ds Gustav Opperman GK Bloemburg @WoordeuitsyWoning

Dis nie baie moeilik om te siendat ons mense vandag weer in ‘n taalstryd is nie. Op universiteitsvlak is dit klaar verloor. Nou is dit die skole. Dit is dus goed dat ons dus vandag kyk na wat die Bybel ons leer oor taal ...  

Bron: Lees Jes 19; Op 7:9-17 

Teks Jes 19:18. In dié dag sal daar vyf stede in Egipteland wees  wat die taal van Kanaän spreek  Tema: Die taal wat ons praat. 

Psalms: 18:1,14; 19:2,4; 19:6.7; 102:8,9  

Opnamedatum: 2024 10 06  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang GK Bloemburg Orrelbegeleiding: Jan Brak (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page