top of page

Die Spyse van die Ewige Lewe

Joh 6 Nagmaalreeks 20b Joh 6 Nagmaal Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

Lewe is immers net moontlik daar waar daar versoening is by God. Sonder versoening met God bly die toorn van God op die mens sonder versoening bly ons kinders van die dood. Nagmaal: GK Colesberg

Bron: Lees: Joh 6:22-35; 48-59 

Teks: Joh. 6:53  En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle,  as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet  en sy bloed nie drink nie,  het julle geen lewe in julleself nie. Tema. ‘n Ete uitnodiging wat ons nie mag afwys nie. 

Psalms:146:1,5; 146:6,8; 105:21,22; 23:3; 116:2,3; 102:8,11  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page