top of page

Die rus kom later

Preek 1 Konings 19 - Woorde uit sy Woning

Vandag wil die Here ons koppe optel, Geliefdes. In hierdie spesifieke Skrifgedeelte is daar al dikwels troos gevind. In die pikstik donker van sielesmart, in die skemer van die twyfel, in die nag van wanhoop, word daar hier in Elia se verhaal troos gevind. Die vraag is net: Waarin lê die troos wat ons hier vind? Hoe word die gelowige deur hierdie teksgedeelte getroos? Woordverkondiging: 1 Konings 19, ds Gustav Opperman. Maar nou moet ons ook net waarsku Daar is baie Bybellesers … wat ook al saam met Elia onder die besembos gaan sit het ... en daar is baie Bybelverklaarders wat ook al Horeb uitgeklim het … ook al op hierdie uitkykpunt kom staan het … en uiteindelik iets heeltemal anders raakgesien het. Die verklarings van ons teksverse loop uiteen. Het ons hier 'n openbaring van 'n verborgenheid ? Of is dit nie dalk die verborgenheid van 'n openbaring nie ? Bron: 1 Konings 19 Die rus kom later Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 06 13 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 113
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page