top of page

Die reënboog as genadeteken

Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Baie skielik en heeltemal onverwags was die vloed daar. In Lukas 17 verwys die Here Jesus daarna: Hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die huwelik gegee tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het, en die sondvloed gekom en almal vernietig het. Geen verdere beskrywings oor  hoe hulle in hulle doodsangs na God uitgeroep het nie,die God wat hulle nooit in hulle lewe wou ken nie.

Bron: Lukas 17:26,27 ; Gen 6:1-14; 7:10 - 8:4; 8:18 - 9:17

Teks: Gen 9:14,15 As Ek dan wolke oor die aarde bring  en hierdie boog verskyn in die wolke, dan sal Ek dink aan my verbond  wat daar bestaan tussen My en julle  en al die lewende wesens, in alle vlees. 

Tema: God gee die reënboog as genadeteken 

Psalms: 65:4,5; 65:6.7; 130:1,2; 33:2,3,4; 33:7,11. Opnamedatum: 2025 05 04

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page