
Die Jaloerse Bruidegom
Sagaria 1 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning
Hoe gaan hierdie klompie gereformeerdes in hierdie land God se koninkrykswerk kan doenas hulle so min isen al hoe minder word? As hulle vandag skaars die kerkdeure kan oophou?Die HERE van die leërskare antwoord met goeie woorde, goeie woorde en troosvolle woorde. Sag 1, ds Gustav Opperman, GK Innesdal.
As ons vandag die getalle sou vergelyk ... die getalle van die verbondsvolk wat uit die ballingskap teruggekeer het en die getalle van die Afrikaner lidmate van die GKSA dan is dit min-of-meer dieselfde. Nie veel meer as 50,000 nie.
So kan dit nie so aangaan nie, sê die Engel van die HERE en Hy wat self God is, wend Hom tot die HERE van die leërskare, die God wat hemel en aarde geskape het die God wat die geskiedenis in sy hand hou ... Die Seun wend Hom tot die Vader en Hy wil weet: Hoe lank? Hoe lank nog bly U sonder ontferming oor Jerusalem? Die Hoëpriester tree in vir sy volk. Die Bruidegom tree in vir sy Bruid.
U sien, geliefdes, die wêreld geskiedenis gaan nie oor die oorlog in die Oekraine nie ... dit gaan nie oor die wêreldmoondhede, China en Indië, Amerika of Rusland nie. Dit gaan oor die koninkryk van God en die erfgename daarvan.
Bron: Sagaria 1
Opnamedatum: 2023 06 11
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/