top of page

Die Huwelikseën

Ps 128 Ds Gustav Opperman Huweliksbevestiging Anton and Lizette Post

Sonder die bruidegom, kan ons nie Christus verstaan nie. Sonder die bruid, kan ons nie die kerk verstaan nie. Al ons Godsdiens begin by die huwelik en gesin en beweeg na God toe ...


Anders gesien: Al ons Godsdiens begin by God  en kom uiteindelik tereg in huwelik en gesin … Van onder na bo … Van bo na onder.  Psalm 128 sê vir ons … dat dit wat in julle kombuis aangaan … dat dit wat in julle slaapkamer aangaan … dat dit net soveel met die kerk te doen het … net soveel met die diens aan die Here te doen het as hierdie enige kerkgebou en preekstoel.  


 Nou is dit miskien so  dat die Bybel nie meer by ons tyd pas nie … of is dit dalk so  dat ons tyd nie meer by die Here wil aanpas nie ?  En daarom gaan dit so soos dit met ons gaan … Ons staan beskaamd  as ons met die vyand in die poort moet spreek. Ons staan beskaamd  as ons polities moet onderhandel Ons staan bevrees oor al die plaasmoorde … want ons het nie meer pyle in ons koker nie … die seuns staan nie meer sterk  soos jong olyfboomplante nie ... die strate van Jerusalem staan leeg die kerkbanke en skoolbanke staan leeg … Daar is nie meer kinders nie.  


Ons kerkmense glo al dekades lank 'n leuengees … En daardie gees sê vir ons dit behaag die Here as ons net twee of drie kinders het ... of liefs net een ... of liefs niks. Dalk net ‘n hond.  Ons praat nie hier van die smart van kinderloosheid nie. Ons praat hier van ‘n kinderbeperking wat self gekies word.  


Bron: Ps 128 

Opnamedatum: 2022 06 18  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page