top of page

Die Here werk ter wille van ons

Ex 7 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning ​

Die rustelose Gees van God is aan die werk. God se Woord kom en stig die konfrontasie, sê die stryd aan met die magte van die duisternis. Die Gees van God dryf voort na die dag waar die Woord self Vlees sal word. En die dag wanneer die Seun Homself sal openbaar, en self met verbluffende krag sal kom.   

Bron: Lees Eks. 7:1-13; Luk. 10:17-20; Rom. 9:14-18 

Teks: Eks 7:10 ev. Toe het Moses en Aäron na Farao gegaan en gedoen net soos die HERE hulle beveel het: Aäron het sy staf voor Farao en voor sy dienaars neergegooi, en dit het ‘n slang geword. Daarop laat Farao óók die wyse manne en die towenaars roep; en hulle, die Egiptiese towenaars, het ook dieselfde gedoen met hulle towerkunste: elkeen gooi sy staf neer, en hulle word slange! Maar Aäron se staf het hulle stawe verslind. 

Tema: God aan die werk ter wille van die uitverkorenes. 

Psalms: 122:1; 122:2; 103:1,2; 105:6,14,15; 103:4,10,12  

Opnamedatum: 2025 01 12

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page