
Die Here laat yster drywe
2 Konings 6 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Dit laat my dink aan die geskiedenis van die gereformeerde kerke se eie teologiese skole in die land. Daar in ‘n agterkamertjie in Burgersdorp is predikante vanaf 1869 opgelei. Die Woord van die HERE moet daarvandaan uitgevoer word, vanuit die teologiese skole, eerstens uitgevoer word na die verloregaande volk, ook na hulle afvallige konings. Woordverkondiging: 2 Konings 6, ds Gustav Opperman GK Colesberg.
Wat ons verder opval van hierdie geskiedenis, is nie net die profete se bemoeienis met nasionale en internasionale gebeure nie, maar ook met mense, gewone mense. Met weduwees ... weduwees selfs buite die grense van die land Met kinderlose vroue Met gestorwe kinders Gewone mense ... wie name nie eens genoem word nie. Die profete seuns van wie ons gelees het, was gewone mense. Hulle het in skole of kommunes bymekaar gekom Hulle was die teologiese studente van destyds, Hulle was deel van die seweduisend in Israel, wat nie die knie voor Baal gebuig het nie, soos ons in 1 Kon 19 lees.
Bron: 2 Konings 6
Opnamedatum: 2024 01 07
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/