top of page

Die Here is God bo alle gode

(Jes 2 Op 21) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Daar is maar één God, één God ...wat hoër as al hierdie gode woon. Sy huis staan vas op 'n heilige berg, hoër as al die ander berge en heuwels. Hy is die een God wat vanuit die hoogte die wêreld-geskiedenis stuur en beheer. Hy is die een God wat nie soos ons mense buie en grille het nie, maar  wat een onweerstaanbare Woord en 'n wet het. Sonder twyfel! 

Bron: Lees Jes 2:1-22; Openbaring 21 

Teks: Jes 2:5 Kom, huis van Jakob en laat ons wandel in die lig van die Here 

Tema: Die HERE is God bo alle gode 

Psalms: Ps 48:1; 48:4,5; 65:2,4; 68:3,7; 97:1,4. Opnamedatum: 2025 04 13

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page