top of page

Die HERE by ons

Sagaria 2 Ds Gustav Opperman, GK Innesdal @WoordeuitsyWoning ​

Hoekom het ons as volk, hoekom het ons as kerk, ons visie op die hierdie wonderlike toekoms verloor? ‘n Gebrek aan ‘n toekomsvisie wat maak dat ons nie meer die moeite doen om enigsins te getuig nie ... nie eens teenoor ons eie familie nie? Woordverkondiging: Sag 2, ds Gustav Opperman, GK Innesdal.  


Wat maak dat ons willens en wetens ons kinders beperk ...? Want u weet mos ... en ons hoor dit elke dag: daar is vir hulle geen toekoms nie ...  Want ons glo nie eintlik meer die Here  as Hy vir ons sê: dat die pleine van die stad vol spelende kinders sal wees nie?  


Ten opsigte hiervan vra die HERE in Sagaria 8 vers ses:  As dit in dié dae te wonderbaar is  te wonderbaar is in die oë van die oorblyfsel van hierdie volk,  sal dit ook in my oë te wonderbaar wees?   Want dis mos wat ons doen: ons projekteer ons eie idees van onmoontlikheid ... projekteer ons op die Here ... so asof Hy deur daardie selfde hopeloosheid gebind word.  


Bron: Sagaria 2: 1-13 

Teks 5: Ek kom om in jou midde te woon, spreek die HERE. 

Tema: Om saam met die Here te bly. 

Psalms: 147:1,2; 147:4,5; 1:1,2,3; 1:4; 2:4,6 


Opnamedatum: 2023 06 18  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page