top of page

Die Herder wat die skape soek

Eseg 34 ds G Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Daar is ‘n pleitroep in die laaste vers van Psalm 119: HEER, ek is 'n skaap verlore, in die wildernis verdwaal. U, my HEER en Herder, bid ekdat U my tog wil kom haal.  Het u al ooit so gevoel? Het u al ooit so gebid? Woordverkondiging: Eseg 34, ds Gustav Opperman GK Colesberg.  


Bron: Eseg 34:1-31; Joh 10 

Teks: Eseg 34:11 Want so sê die Here HERE:  Kyk, hier is Ek,  en Ek sal na my skape vra en vir hulle sorg. Tema: Die Herder wat die skape soek 

Psalms: 118:2,12; 107:1,10; 147:1,2; 23:1,2,3. 

Opnamedatum: 2024 01 28  

Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page