top of page

Die fondamente is omgekeer!

Wat nou? Ps 11 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning ​

Die afgelope week het ons gehoor van 'n verskriklike sluipmoord van 'n baie bekende persoon in Amerika. Dis die probleem van die omgekeerde fondamente. So vandag vra ons,  saam met u vra ek die HERE vandag: As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?  Bron: Lees Psalms 10,11 en 12 

Teks: Ps. 11:3 As die fondamente omgegooi word,  wat kan die regverdige doen? 

Psalms: 138:1,4; 68:3; 68:9; 68:15,16. 

Tema: Psalms God sien en God oordeel 

Opnamedatum: 2025 09 14

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page