top of page

Die Ewige Verbond

Ps 1,2; 2 Sam 23 Ds G Opperman Doop: AndriesJC Opperman, GK Wonderboompoort

Die laaste woorde van Dawid. Nie sommer net gewone woorde nie, nie net nog woorde van ‘n sterwende man nie, maar goddelike woorde, Psalm-woorde.  Die laaste Psalm van die lieflike in die sange van Israel, die geliefde van die liedere van Israel. Die laaste woorde van Dawid. Woordverkondiging: Ps 1,2; 2 Sam 23, ds Gustav Opperman GK Wonderboompoort.


Die Psalms rig ons hart en gedagtes op een Persoon, een Heerser oor mense ...  En alles, alles wat oor Hom in die Psalms geskryf word, dit sal in Hom vervul word. Dit sê die Here Jesus self in Lukas 24.  


Bron: 2 Sam 23 

Opnamedatum: 2023 08 20 

Teks: 2 Sam 23:5 Hy het ’n ewige verbond vir my daargestel  wat in alles gereël en verseker is;  want al my heil en alle welgevalle,  ja, sal Hy dit nie laat uitspruit nie? Tema: Ewige Verbond 

Psalms: 72:2,4; 51:1,3; 2:1,6; 128:4; 45:5,6,15,16.  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Seënbede: Ps 128:4 Gemeentesang GK Wonderboompoort


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/



274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page