top of page

Die ewige lewe: Roemryke toekoms! Life eternal: Glorious future!

Preek Romeine 5 - Woorde uit sy Woning

The biblical hope speaks of something that has not yet happened but which is assured. Oh, to know God and to know His Son, Jesus Christ in all their majesty and holiness and beauty! To experience their beauty: That is the eternal life! And we glory in that. If you want to understand the essence of humanity's problem and God's answer to that, read the letter to the Romans. After nearly two thousand years, this letter, like the rest of the Bible, has resisted the test of time, and it only shines with urgent topicality today. Paul, the slave of Jesus Christ, had an intention to visit the Christians in Rome. For several reasons it was not possible and therefore he wrote to them a letter ... a remarkable letter. This letter explains the main doctrines of what he calls the Good News. The letter to the Romans would later become the fundamental document of the Christian doctrine. Rev Gustav Opperman guides you on this journey of sermons from Romans. To watch the entire series in numerical order, please visit our the main page of our YouTube channel, @WoordeuitsyWoning (Words from the Lord’s House). There you will find the playlist: Romans - Justified. As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit. Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief. Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik. Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word. In hierdie reis deur die reeks preke uit Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou. U sal daar die snitlys vind onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die tema kry: Romeine: Reg voor God. Die Bybelse hoop spreek van iets wat nog nie gebeur het nie, maar wat wel verseker is. O, om God te ken en om Sy Seun, Jesus Christus te ken in al hulle majesteit en heiligheid en skoonheid! Om daardie skoonheid te beleef: Dit is die ewige lewe! En daarop roem ons! Christus se geregtigheid is ons toegereken. Ons het nou vrede by God. Ons het nou toegang verkry tot God Ons is voorgestel aan Hom. Ons staan in die genade. Geen onsekerheid nie. Net so is die hoop op die toekoms, die roemryke toekoms nie twyfelagtig nie. Bron: Romeine 5:2 Die ewige lewe: 'n Roemryke toekoms! Roman series: Justified#24 Romeinereeks: Reg voor God#24 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 03 31 Music: Romans: Saraband and Variations (Handel) Organist/Orrelis - Mariaan Senekal position: 455
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page