top of page

Die duiwel speel saam
Bybelstudie 84 Lukas 22 - Woorde uit sy Woning
Duiwelse magte en aardse magte smee saam. Hulle beplan om Jesus die Christus stil te maak. Hierdie net begin nou saamtrek en die sleutel is Judas Iskariot. Volg die Lukas Bybelstudiereeks: Christus vir Vandag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Lukas is 'n geskiedskrywer. Dit is hoe hy homself bekend stel aan die begin van sy weergawe van die Evangelie. Hy het die oorgelewerde verhale oor Jesus nagegaan en hy het ook self ander bronne ontgin. Sodoende wou hy sekerheid aan Theofilus gee ... Sekerheid aangaande die historiese waarheid van die gebeure rondom die lewe en sterwe van Jesus van Nasaret. Wanneer ds Gustav Opperman in hierdie Bybelstudiereeks op die voetspore volg van die historikus, Lukas, het hy dieselfde doel as die evangelis. Hy wil u sekerheid gee aangaande die betekenis van Jesus, die Christus, vir ons vandag. Hierdie is die 84ste in die Bybelstudiereeks oor die boek Lukas. @WoordeuitsyWoning U sal daar onder die afdeling: Bybelstudies die snitlys vind vir die Lukas Bybelstudiereeks: Christus vir Vandag. Bron: Lukas 22:1 Die duiwel speel saam Lukas Bybelstudie Christus vir Vandag#84 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 02 19 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Intro: Traporrelmusiek: Orrelis: Mariaan Senekal Outro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 333
bottom of page