top of page

Die Doodsengel gaan verby

Eks 12 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 22b @WoordeuitsyWoning ​

As die situasie in hierdie land maar net wil verbygaan! As hierdie siekte-toestand maar net wil verbygaan! As hierdie droogte maar net wil verbygaan! As dit maar net wil verbygaan, of my oorslaan soos ek tydens die Covid-pandemie drie jaar gelede oorgeslaan is, soos ek oorgeslaan is tydens die motorongelukke waarin ek al was. Ander het omgekom, maar nie ek nie.  Nou is die vraag: Hoekom sal die onheil my verbygaan? Hoekom sal ons oorgeslaan word? 

Bron: Lees Eks 11:1-12:14

Teks: Eks12:13  die bloed sal vir julle ’n teken wees aan die huise  waarin julle is:  as Ek die bloed sien,  sal Ek by julle verbygaan ... 

Tema: Die HERE het ons oorgeslaan 

Psalms: 118:1,7; 81:1,6,11; 105:3,4; 105:5,20.   

Opnamedatum: 2025 02 16  

Musiek gebruik in hierdie video: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page