top of page

Die Dag aan die kom!

Joël 1:15 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning ​

Hoe reageer u op wat in hierdie land besig is om te gebeur? Is u pessimisties? Sien u net toenemende swarigheid voor? Is u optimisties? Haal u Jan Brand aan, wat sê: “Alles sal regkom!” Dalk is u alarmisties? Dalk sien u telkens net tekens van verdoeming rondom u? Sien u 'n sameswering agter elke hoek en draai? 

Bron: Lees  Joël 1:1-2:17Teks:  Joël 1:15 Naby is die dag van die Here, en hy kom soos ’n verwoesting van die Almagtige. Tema: Bekeer julle, die dag van die HERE is op ons. Psalms: 99:1,2,3; 99:4,5; 38:1,17;138:1,4; 40:6,8 Opnamedatum:  2025 10 12

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page