top of page

Die Bittersoet Evangelie! Die tyd is besig om op te raak.

Preek Openbaring 10 - Woorde uit sy Woning

“Die Evangeliewoord, die verlossingswoord, God se genadewoord ... maar ook God se bitter woord vir diegene wat dit verstaan het, vir diegene wat dit geëet het, wat dit hulle eie gemaak het, vir diegene wat geroep is om dit met ander te deel. Die tyd is besig om op te raak. Daar sal geen tyd meer wees nie. Dan is die verborgenheid van God volbring. Dan is die uurglas leeg. Dan is God se beker vol. Nou is dit tyd van God se welbehae! Nou is dit tyd van God se heil!” Bron: Prk Openbaring 10 Die bittersoet Evangelie Lees Openbaring 10 Teks: Openbaring 10:10 Toe neem ek die boekie uit die hand van die engel en eet dit op, en in my mond was dit soet soos heuning, maar toe ek dit geëet het, het my maag bitter geword. Tema: Die bittersoet Evangelie Psalms: 19:1,2, 19:4,5, 19:6,7, 97:1,9, 40:4,5. position: 744
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page