top of page

Daar is nog plek!

Preek Lukas 14 - Woorde uit sy Woning

In hierdie eienaardige Koronavirus tyd wat ons leef, het ons ook ‘n eienaardige reëling in verband met ons eredienste: As daar nog iemand is wat die behoefte het om die erediens by te woon: Hier is nou ‘n geleentheid om jou naam op te gee! Woordverkondiging uit Lukas 14, ds Gustav Opperman,. Almal wat na die erediens wil kom, moet hulle name op ‘n lys sit totdat die voorgeskrewe getal van vyftig bereik is. Soms gebeur dit dat iemand een of meer plekke kanselleer en dan verskyn daar ‘n kennisgewing: Daar is nog plek! Bron: Lukas 14 Daar is nog plek! Grendelprediking Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 07 05 Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 378
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page