top of page

Christus alleen die Verlosser

Bybelstudie 90 Lukas 22 - Woorde uit sy Woning

Die Here Jesus Christus word al hoe meer geïsoleer, al hoe meer alleen gestel. Hy sal die pad alleen vorentoe stap. Volg die Lukas Bybelstudiereeks: Christus vir Vandag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Besoek ons kanaal en teken in en kliek op die klokkie om betyds kennisgewings te ontvang van nuwe video's. Die volgende Helpende Woord video verskyn eers DV 15 Januarie 2021. Daar sal dus die volgende paar Vrydae geen video's gepubliseer word nie, wel Bybelstudies en preke op Maandae, Woensdae en Sondae. Lukas is 'n geskiedskrywer. Dit is hoe hy homself bekend stel aan die begin van sy weergawe van die Evangelie. Hy het die oorgelewerde verhale oor Jesus nagegaan en hy het ook self ander bronne ontgin. Sodoende wou hy sekerheid aan Theofilus gee ... Sekerheid aangaande die historiese waarheid van die gebeure rondom die lewe en sterwe van Jesus van Nasaret. Wanneer ds Gustav Opperman in hierdie Bybelstudiereeks op die voetspore volg van die historikus, Lukas, het hy dieselfde doel as die evangelis. Hy wil u sekerheid gee aangaande die betekenis van Jesus, die Christus, vir ons vandag. Hierdie is die 90ste in die Bybelstudiereeks oor die boek Lukas. @WoordeuitsyWoning U sal daar onder die afdeling: Bybelstudies die snitlys vind vir die Lukas Bybelstudiereeks: Christus vir Vandag. Bron: Lukas 22:54-62 Christus alleen die Verlosser Lukas Bybelstudiereeks: Christus vir Vandag#90 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 10 21 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Intro: Traporrelmusiek: Orrelis: Mariaan Senekal Outro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 258
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page