top of page

Christus afgesonder

Mar 14 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Dit is daar vyfhonderd jaar vantevore so neergeskryf, sodat die lesers van die Ou Testament - die wat dit destyds gelees het- nie hulle oë sal afhaal van die Messias nie, sodat niemand hulle oë sal afhaal van die Verlosser, Jesus Christus nie. Ook nie ons nie, ons wat vandag steeds tot die taak van tempelbou opgeroep word, sodat ons nie ons oë sal afhaal van die Goeie Herder nie. Woordverkondiging: Markus 14, ds Gustav Opperman GK Colesberg.


Onder leiding van die Heilige Gees  skryf Sagaria sy woorde neer.  Hy skryf van ‘n dag  waar daar ‘n geopende fontein sal wees ... ‘n geopende fontein vir die huis van Dawid  en die inwoners van Jerusalem. ‘n Geopende fontein vir die afwassing van sonde en onreinheid.  


Bron: Lees: Sagaria 13; Markus 14:27-52 

Teks: Mar 14:50-51  Toe het almal Hom verlaat en gevlug.  En ‘n sekere jongman  met ‘n linnedoek om sy naakte lyf het Hom gevolg;  en die jongmanne het hom gegryp,   maar hy het die linnedoek laat staan  en naak van hulle weggevlug. 

Tema: Christus afgesonder 

Ps. 146:1,2,8; 103:7,11; 89:6,17; 40:3,8.  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  

Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page