top of page

Bruikbaar vir die HERE!
Luk 4,5 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Miskien is daar hier onder ons , vandag een of miskien drie, wat na vandag op ons knieë sal gaan en bely: "Here, U is gans te heilig vir my! Ek is 'n diep sondige mens!" Om dan van die Here te hoor: Moenie vrees jy nie. Jy, juis jy sal vir my baie bruikbaar wees!
Bron: Lees: Luk 4:31-5:11
Teks: 5:11 En nadat hulle die skuite aan land gebring het, het hulle alles verlaat en Hom gevolg.
Tema: In Christus se net
Psalms: 118:1,2; 118:12,14; 111:2,3; 111:4,5; 147:1,2
Opnamedatum: 2025 09 07
bottom of page