
Bly op die Regte Pad!
Preek Psalms 25 Heidelbergse Kategismus 33 - Woorde uit sy Woning
In ons vorige video in hierdie reeks (2 Paaie, 2 Eindpunte) het ons gesien dat daar net 2 weë is: die pad van dankbaarheidslewe en die pad van die ondankbare lewe. Of jy gaan jou tot die Here bekeer, of jy gaan volhard op jou sondaarpad. Psalm 1 het vir ons die 2 paaie gewys. Psalm 25 leer ons hoe om al biddend, al smekend op die regte pad te kom, en daarop te bly. Hierdie is die 44ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 33 Vraag 88-91 Psalm 25 Bly op die Regte Pad! Troosreeks uit die Psalms#44 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 02 25 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Openingsmusiek: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Slotmusiek: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 432